Klaagliedere 3:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. maar alhoewel Hy leed veroorsaak, tog sal Hy liefdevolle omgee hê volgens die menigte van Sy goedheid,

33. want Hy onderdruk nie gewilliglik nie, maar Hy onderdruk die seuns van die magtige manne,

34. om al die gevangenes van die aarde onder Sy voete te onderdruk,

35. om dit wat reg is van ’n man te draai na die gesig van die Allerhoogste,

Klaagliedere 3