Klaagliedere 3:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Onthou my teistering en my tugtiging, die bitterheid en smart.

20. Onthou en herstel my lewe.

21. Hieraan herinner ek my gedagtes; daarom het ek versekerde verwagting in God.

Klaagliedere 3