Klaagliedere 1:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het geroep na hulle wat my liefhet, maar hulle het my mislei; my priesters en my oudstes het in die stad gesterf; hulle het kos gesoek om hul lewe te verlig en niks gekry nie.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:15-22