Klaagliedere 1:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה is regverdig en ek het teen Hom rebelleer. Hoor, al julle volke en sien my smart; my maagde en my jongmanne is weg in gevangeskap.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:8-19