Hoshea 4:18-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hulle hoereer almal aanhoudend en hulle het ’n diep liefde vir skande en afgodery.

19. Laat die wind hulle klere afskeur; laat hulle skaam wees oor hulle altare.

Hoshea 4