Hoshea 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoor hierdie, o priesters! Let op, o huis van Yisra’el! Luister, o huis van die koning, want die oordeel is op julle van toepassing omdat julle ’n vangstrik by Mitzpah was en ’n vangnet, wat uitgesprei was oor Tavor.

Hoshea 5

Hoshea 5:1-9