Hoshea 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Saai met die oog op onpartydige opregtheid, maai volgens sagte omgee; breek julle braakland op, want dit is tyd om יהוה te soek totdat Hy kom om onpartydige opregtheid oor julle te laat reën.

Hoshea 10

Hoshea 10:10-15