Hoshea 10:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Efrayim is ’n geleerde jong koei wat lief is om te dors, maar Ek sal oor haar mooi nek gaan met ’n juk; Ek sal Efrayim inspan, Y’hudah sal ploeg, Ya’akov sal vir homself eg.

Hoshea 10

Hoshea 10:2-14