Handelinge 25:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy kom, het die Jode wat vanaf Yerushalayim gekom het, rondom hom gestaan en baie en ernstige beskuldigings teen Sha’ul gemaak, wat hulle nie kon bewys nie.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-15