Handelinge 25:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat hy agt of tien dae onder hulle gebly het, het hy na Kaisareia afgegaan en die volgende dag op die regterstoel gaan sit en bevel gegee dat Sha’ul gebring moes word.

Handelinge 25

Handelinge 25:4-8