Handelinge 15:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar sommige gelowiges uit die party van die Fariseërs het opgestaan en gesê: “Dit is noodsaaklik dat hulle besny word en beveel word om die wet van Moshe te onderhou.”

Handelinge 15

Handelinge 15:1-7