Handelinge 15:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

By hulle aankoms in Yerushalayim is hulle deur die gemeente, die afgevaardigdes en die oudstes ontvang en hulle het verslag gedoen van al die dinge wat God deur hulle gedoen het,

Handelinge 15

Handelinge 15:1-8