Genesis 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur dat die mense oor die oppervlakte van die aarde begin vermeerder het en toe daar vir hulle dogters gebore is,

2. sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was en hulle het vir hulle almal wat hulle verkies het, as vroue gevat.

Genesis 6