Genesis 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Noag gesê: “Kom in die ark in, jy en jou hele huisgesin, want Ek het gesien dat jy, in hierdie geslag, alleen onskuldig en opreg is voor My.

Genesis 7

Genesis 7:1-9