Genesis 48:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het Yosef geseën en gesê: “Die God voor wie se Teenwoordigheid my vaders Avraham en Yitz’gak geleef het, die God wat my gevoed het van my geboorte af tot hierdie dag toe,

Genesis 48

Genesis 48:8-20