Genesis 48:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yisra’el steek sy regterhand uit en lê dit op die kop van Efrayim, wat die jongste was en sy linkerhand op die kop van M’nasheh deur sy hande te kruis. M’nasheh was die eersgeborene.

Genesis 48

Genesis 48:4-18