Genesis 48:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur ná hierdie dinge dat hulle vir Yosef gesê het: “Let op, u vader is siek.” Hy het sy twee seuns, M’nasheh en Efrayim, saam met hom gevat.

2. Ya’akov is vertel en gesê: “Kyk, u seun Yosef kom na u toe.” Yisra’el het sy krag bymekaargemaak en regop op die bed gaan sit.

3. Ya’akov het vir Yosef gesê: “El-Shaddai (Die Magtige God wat meer as genoeg is) het aan my verskyn by Luz, in die land Kena’an en my geseën

Genesis 48