Genesis 48:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur ná hierdie dinge dat hulle vir Yosef gesê het: “Let op, u vader is siek.” Hy het sy twee seuns, M’nasheh en Efrayim, saam met hom gevat.

Genesis 48

Genesis 48:1-5