Genesis 46:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Vir Yosef is M’nasheh en Efrayim in Mitzrayim gebore, wat gebore is uit Asnat, die dogter van Poti-Fera, die priester van On.

21. Die seuns van Binyamin: Bela, Bekher, Ashbel, Gera, Na’aman, Egi, Rosh, Mupim, Hupim en Ard.

22. Hierdie was die seuns van Ragel wat vir Ya’akov gebore is, almal saam veertien siele.

23. Die seun van Dan: Hushim.

Genesis 46