Genesis 47:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het gekom en aan Farao verslag gegee en gesê: “My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kena’an en let op, hulle is nou in die land Goshen.”

Genesis 47

Genesis 47:1-11