Maak gou, gaan op na my vader en sê vir hom: ‘So sê u seun Yosef: God het my meester oor die hele Mitzrayim gemaak. Kom af na my toe, moenie versuim nie!