Genesis 45:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U sal in die land Goshen bly en sal naby my wees, u, u kinders, u kindskinders, u kleinvee, u beeste en alles wat u besit

Genesis 45

Genesis 45:4-20