Genesis 43:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die hongersnood was swaar in die land.

2. Dit het gebeur dat toe die graan wat hulle uit Mitzrayim gebring het, opgeëet was, hulle vader vir hulle sê: “Gaan terug en koop vir ons ’n bietjie kos.”

3. Y’hudah het met hom gepraat en gesê: “Die man het ons ernstig gewaarsku en gesê: “Julle sal my gesig nie sien as julle broer nie by julle is nie.

4. As u ons broer saam met ons stuur, sal ons afgaan en vir u kos gaan koop,

Genesis 43