Dit het gebeur dat toe die graan wat hulle uit Mitzrayim gebring het, opgeëet was, hulle vader vir hulle sê: “Gaan terug en koop vir ons ’n bietjie kos.”