Genesis 41:56-57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

56. Die hongersnood was oor die hele oppervlakte van die aarde en Yosef het al die stoorkamers oopgemaak en aan die Mitzrayiete verkoop en die hongersnood het swaar geword in Mitzrayim.

57. Die hele wêreld het na Yosef in Mitzrayim gekom om graan te koop, want die hongersnood was swaar op die hele aarde.

Genesis 41