Genesis 41:56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hongersnood was oor die hele oppervlakte van die aarde en Yosef het al die stoorkamers oopgemaak en aan die Mitzrayiete verkoop en die hongersnood het swaar geword in Mitzrayim.

Genesis 41

Genesis 41:47-57