Genesis 41:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Farao sê vir Yosef: “Ek het ’n droom gehad en daar is niemand wat dit kan uitlê nie, maar ek het gehoor daar is van jou gesê dat jy ’n droom kan verstaan om dit uit te lê.”

Genesis 41

Genesis 41:9-23