Toe het Farao gestuur en Yosef laat roep. Hulle het hom haastig uit die tronk uitgehaal en hy het hom geskeer en ander klere aangetrek en na Farao toe gekom.