Genesis 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kayin het vir sy broer Hevel gesê: “Laat ons na die veld toe gaan.” Dit het gebeur dat toe hulle in die veld was, Kayin teen sy broer Hevel opgestaan en hom doodgeslaan het.

Genesis 4

Genesis 4:2-12