Genesis 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is daar nie aanvaarding as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie, sit die sonde en wag by die deur en sy begeerte is na jou, maar jy moet daaroor heers.”

Genesis 4

Genesis 4:1-15