Genesis 38:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hudah het dit herken en gesê: “Sy is meer regverdig as ek, want ek het haar nie aan my seun Shelah gegee nie.” Hy het verder nie weer met haar ’n intieme verhouding gehad nie.

Genesis 38

Genesis 38:24-27