Genesis 38:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sy uitgebring word, laat sy haar skoonvader dit weet: “By die man aan wie hierdie dinge behoort, is ek swanger.” Sy het ook gesê: “Ondersoek asseblief aan wie hierdie seëlring, bandjie en staf behoort.”

Genesis 38

Genesis 38:23-30