Genesis 33:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aanvaar asseblief die seëning van my wat vir u gebring is, want God het my onverdiende guns bewys en ek het alles wat ek nodig het.” Hy het by hom aangehou en hy het dit aanvaar.

Genesis 33

Genesis 33:6-17