Genesis 33:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’akov antwoord: “Nee, asseblief, as ek guns in u oë gevind het, ontvang die geskenk uit my hand, want ek het nou u gesig gesien asof ek die gesig van God gesien het en u was tevrede met my.

Genesis 33

Genesis 33:4-19