Genesis 31:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ragel het die familie afgode gevat en dit in die kameelsaal gesit en daarop gaan sit. Lavan het die hele tent deurgevoel, maar niks gekry nie.

Genesis 31

Genesis 31:31-40