Genesis 31:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lavan het in die tent van Ya’akov, van Le’ah en van die twee slavinne ingegaan, maar hy het niks gekry nie. Toe het hy uit die tent van Le’ah uitgegaan en in die tent van Ragel gekom.

Genesis 31

Genesis 31:25-43