Al die troppe sal daar bymekaarkom, dan rol hulle die klip weg van die opening van die put en laat die vee drink. Daarna sit hulle die klip weer op sy plek op die opening van die put.