Genesis 29:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gekyk en let op, daar was ’n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby lê, want uit dié put het hulle die vee laat drink. Daar was ’n groot klip op die opening van die put.

Genesis 29

Genesis 29:1-7