Genesis 26:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Dit het op dieselfde dag wat die diensknegte van Yitz’gak gekom en hom vertel het van die put wat hulle gegrawe het en vir hom gesê het: “Ons het water gekry,” gebeur.

33. Hy het dit Shiv’ah genoem; daarom is die naam van die stad Be’er-Sh’va tot vandag toe.

34. Toe `Esav veertig jaar oud was, het hy Y’hudit, die dogter van Be’eri, die Hetiet en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet vir hom as vroue gevat

35. en hulle was vir Yitz’gak en Rivkah ’n gees van bitterheid.

Genesis 26