Genesis 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat toe Yitz’gak oud geword het en sy oë so swak was dat hy nie kon sien nie, hy sy oudste seun `Esav geroep en vir hom gesê het: “My seun!” Hy het hom geantwoord: “Hier is ek!”

Genesis 27

Genesis 27:1-8