Genesis 24:61 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Rivkah en haar diensmeisies het opgestaan en op die kamele weggery en die man gevolg. So het die dienskneg Rivkah saamgevat en weggegaan.

Genesis 24

Genesis 24:54-67