Genesis 24:60 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het Rivkah geseën en vir haar gesê: “Ons suster, mag jy die moeder van duisende van tien duisende word en mag jou nageslag die poorte van dié wat hulle haat in besit neem!”

Genesis 24

Genesis 24:59-62