Genesis 23:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat hy aan my die spelonk van Makhpela, wat aan hom behoort, gee wat aan die end van sy veld lê. Laat hy dit vir die volle som aan my gee dat ek ’n graf onder julle mag besit.”

Genesis 23

Genesis 23:1-10