Genesis 23:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

`Efron het tussen die seuns van Het gesit. Toe antwoord `Efron, die Hetiet, Avraham voor die ore van die seuns van Het, van almal wat in die poort van sy stad ingegaan het:

Genesis 23

Genesis 23:5-16