Genesis 23:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. aan Avraham, as eiendom verkoop voor die oë van die seuns van Het, voor almal wat in die poort van sy stad ingegaan het.

19. Daarna het Avraham sy vrou Sarah begrawe in die grot op die stuk grond van Makhpela, oos van Mamre, dit is Hevron, in die land Kena’an.

20. So is die veld en die grot wat daarin was, deur die seuns van Het, aan Avraham verkoop, as eiendom vir ’n graf.

Genesis 23