Genesis 23:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna het Avraham sy vrou Sarah begrawe in die grot op die stuk grond van Makhpela, oos van Mamre, dit is Hevron, in die land Kena’an.

Genesis 23

Genesis 23:18-20