Genesis 21:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het die stem van die seun gehoor en die boodskapper van God het na Hagar uitgeroep uit die hemele en haar gevra: “Wat is dit met jou, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het na die stem van die seun geluister op die plek waar hy is.

Genesis 21

Genesis 21:7-23