Genesis 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en weggeloop en op ’n afstand gaan sit, so ver as ’n boog kan skiet, want sy het gesê: “Ek wil die dood van die seun nie sien nie.” Sy het op ’n afstand gaan sit en haar stem opgelig en gehuil.

Genesis 21

Genesis 21:11-20