Genesis 19:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Voordat hulle nog gaan lê het, het die manne van die stad, die manne van S’dom, die huis omsingel: jonk en oud, die hele bevolking van die stad.

5. Hulle het na Lot geroep en vir hom gesê: “Waar is die manne wat vannag na jou toe gekom het? Bring hulle na ons toe uit sodat ons ’n intieme verhouding met hulle kan hê.”

6. Lot het uitgegaan na hulle toe voor die ingang, die deur agter hom toegesluit

7. en gesê: “Asseblief, my broers, moenie boosheid doen nie.

Genesis 19