Genesis 19:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het na Lot geroep en vir hom gesê: “Waar is die manne wat vannag na jou toe gekom het? Bring hulle na ons toe uit sodat ons ’n intieme verhouding met hulle kan hê.”

Genesis 19

Genesis 19:4-11